TOLLIE PARTON – Hoe om oor jouself te kom

Total Seats: 60 (60 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

10 November 2023 7:00 pm - 8:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater, Kreefte Street, Paternoster, Western Province, 7381, South Africa

Share This Event

Description

TOLLIE PARTON – Hoe om oor jouself te kom

Tollie is terug met die volle storie – háár storie. Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou. Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal.

NOTE: All ticket prices include VAT.

For assistance with accommodation, activities, meals and more (Click on the links below):

Paternoster Accommodation

Paternoster Activities

Shuttle Service

Sorry, this event is expired and no longer available.
× How can I help you?