REËNWOLF – STERREVAL

Total Seats: 50 (50 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

18 May 2022 7:00 pm - 8:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater, Kreefte Street, Paternoster, Western Province, 7381, South Africa

Share This Event

Description

REËNWOLF – STERREVAL

Danie du Toit (van Spoegwolf en Reënwolf) is terug op die pad, die keer met ‘n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos ‘n storm van woorde en sterre deur die land gaan. Die grootste songs van die laaste dekade, ‘n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy digbundels.

R150 ticket – Standard Seat/ Sitplek

R250 ticket – Reserveer ‘n plek in die eerste twee rye op gemaklike stoele of dubbel bank./Reserve a seat in the first two rows on comfortable chairs or double sofas.

For assistance with the following :

Accommodation: https://visitpaternoster.co.za/accommodation/

Activities: https://visitpaternoster.co.za/activities/

Online Shop: https://shop.visitpaternoster.co.za/

Sorry, Event Expired