KUNSTEFEES IN DIE KLEINE – “Doep is nie dood nie” – JANNIE DU TOIT sing KOOS DU PLESSIS

Total Seats: 50 (50 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

12 December 2021 6:00 pm - 7:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater,Kreefte Street,Paternoster,Western Province,7381,South Africa

Share This Event

Description

DOEP IS NIE DOOD NIE – die program saamgestel uit Koos du Plessis se onsterflike liedjies asook van sy gedigte en tekste word sedert Maart 2014 by Kunstefeeste en landswyd in dorpe en stede aangebied. Dit is ’n herwaardering van sy werk en stel ook van sy minder bekende materiaal bekend.

R160 ticket – Standard Seat/ Sitplek

R220 ticket – Reserveer ‘n plek in die eerste twee rye op gemaklike stoele of dubbel bank./Reserve a seat in the first two rows on comfortable chairs or double sofas.

For assistance with the following :

Accommodation: https://visitpaternoster.co.za/accommodation/

Activities: https://visitpaternoster.co.za/activities/

Online Shop: https://shop.visitpaternoster.co.za/

Sorry, Event Expired